John Obi Mikel in 2014 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | John Michael Nchekwube Obinna[1] | ||
Gebore | 22 April 1987 | ||
Geboorteplek | Jos, Nigerië | ||
Lengte | 1,88 m[2][3][4] | ||
Speelposisie | Middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Chelsea | ||
Nommer | 12 | ||
Jeugloopbaan | |||
2002–2004 | Plateau United | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2004–2006 | Lyn | 6 | (1) |
2006– | Chelsea | 221 | (1) |
Nasionale span‡ | |||
2006– | Nigerië | 64 | (4) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 22:06, 28 Desember 2014 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
John Michael Nchekwube Obinna, ook bekend as John Obi Mikel, John Mikel Obi of Mikel John Obi (gebore 2 April 1987 in Jos) is 'n Nigeriese sokkerspeler. Hy het vir die Nigeriese nasionale sokkerspan uitgedraf.