’n Mikrobiese mat is ’n plaat mikroörganismes, hoofsaaklik bakterieë en archaea, wat uit verskeie lae bestaan. Dit groei aan skeidingsvlakke tussen verskillende soorte materiaal, gewoonlik aan onderwater- of klam oppervlakke, hoewel ’n paar in woestyne oorleef.[1] Hulle kom voor in omgewings wat in temperatuur wissel van -40 °C tot 120 °C. Sommige word aangetref as endosimbiote van diere.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)