Mildred Dunnock

Mildred Dunnock
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mildred Dorothy Dunnock
Geboorte (1901-01-25)25 Januarie 1901
Sterfte 5 Julie 1991 (op 90)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1932–1987
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mildred Dunnock (25 Januarie 1901 – 5 Julie 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Death of a Salesman (1951), The Trouble with Harry (1955), Baby Doll (1956), en Peyton Place (1957).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne