Miles Heizer

Miles Heizer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Miles Dominic Heizer
Geboorte 16 Mei 1994 (1994-05-16) (30 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Miles Heizer (gebore 16 Mei 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rails & Ties (2007), The Stanford Prison Experiment (2015), Nerve (2016), en Love, Simon (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne