Mili Balakiref | |
---|---|
Portret van Balakiref c. 1900 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 2 Januarie 1837 Nizjni Nowgorod, Rusland |
Sterf | 29 Mei 1910 Sint Petersburg, Rusland |
Genres | Klassiek, nasionalistiese musiek |
Beroep(e) | Komponis, orrelis |
Mili Balakiref (volle name: Mili Aleksejewitsj Balakiref, Russies: Ми́лий Алексе́евич Бала́кирев, Russiese uitspraak: ˈmʲilʲɪj ɐlʲɪkˈsʲeɪvʲɪtɕ bɐˈɫakʲɪrʲɪf; 2 Januarie [O.S. 21 Desember 1836] 1837, Nizjni Nowgorod, Rusland - 29 Mei [O.S. 16 Mei] 1910, Sint Petersburg, Rusland) was ‘n Russiese komponis van orkes- en klaviermusiek, asook liedere. Hy was 'n dinamiese leier van die Russiese nasionalistiese groep komponiste van sy era.