Milo Yiannopoulos | |
---|---|
![]() | |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Bekend vir | Mediapersoonlikheid[1] |
Webwerf | trnt![]() |
Milo Yiannopoulos is 'n Britse joernalis en entrepreneur wat in Griekeland[2] gebore en aan sy ma se kant van Joodse afkoms is.[1] Hy was die tegnologie-redakteur van Breitbart.com, 'n konserwatiewe nuus-en-meningswebwerf wat in die Verenigde State van Amerika gebaseer is. Hy beskryf feminisme as kanker[1] en het die ondersteuners van Black Lives Matter vergelyk met die Ku Klux Klan.[3]