Milton Byron Babbitt | |
---|---|
Gebore | 10 Mei 1916 |
Sterf | 29 Januarie 2011 |
Genres | Serialisme, elektroniese musiek, klassiek |
Beroep(e) | Komponis |
Milton Byron Babbitt (10 Mei 1916 – 29 Januarie 2011) was 'n Amerikanse komponis, musiekteoretikus, en onderwyser. Hy is veral bekend vir sy Serialisme en elektroniese musiek.