Min
|
|
Die donkervellige god van vrugbaarheid, Min, uitgebeeld met ’n ereksie en dorsvleël.
|
Soort god |
Egipties
|
God van |
Vrugbaarheid
|
Naam in hiërogliewe |
|
Simbool |
Ereksie, Egiptiese blaarslaai
|
Ouers |
Isis en Osiris
|
Sibbes |
Horus en soms Anoebis
|
Metgesel |
Iabet en Repit
|
|
Min was in die Egiptiese mitologie ’n god uit die voordinastiese tydperk (omstreeks die 4de millennium v.C.).[1] Hy is in baie vorme uitgebeeld, maar meestal as ’n man met ’n ereksie en ’n dorsvleël. As Min was hy die god van voortplanting; as Chnoem was hy die skepper van alle dinge, "van gode en die mens".[2]
- ↑ "Min". Encyclopædia Britannica. (2008). Encyclopædia Britannica Online. URL besoek op 2008-03-27.
- ↑ Bechtel, F. (1907). "Ammon". The Catholic Encyclopedia I. New York: Robert Appleton Company. URL besoek op 2008-03-27.