Minta Durfee

Minta Durfee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Araminta Estelle Durfee
Geboorte (1889-10-01)1 Oktober 1889
Sterfte 9 September 1975 (op 85)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Minta Durfee (1 Oktober 1889 – 9 September 1975) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mickey (1918), The Cabaret (1918), en Rollin' Home to Texas (1940).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne