Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Spanje |
Administratiewe gewes | Kastilië en León |
Provinsie | Burgos |
Koördinate | 42°41′N 02°56′O / 42.683°N 2.933°O |
Gestig op | 757 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 101,33 vk km |
Hoogte bo seevlak | 471 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 38 930 |
- Bevolkingsdigtheid | 384,19 vk/km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Fernando Campo Crespo |
Amptelike webwerf | mirandadeebro.es |
Miranda de Ebro is 'n Spaanse stad en munisipaliteit in die provinsie Burgos, wat deel uitmaak van die outonome gewes Kastilië en León. Die stad is aan die Ebro geleë en na dié rivier genoem.