Mireille Darc | |
Geboortenaam | Mireille Christiane Gabrielle Aimée Aigroz |
---|---|
Geboorte | 15 Mei 1938 |
Sterfte | 28 Augustus 2017 (op 79) |
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Aktiewe jare | 1960–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mireille Darc (15 Mei 1938 – 28 Augustus 2017) was 'n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Galia (1966), Weekend (1967), OK Patron (1974), en La barbare (1989).