Mireille Mathieu | |
---|---|
Mireille Mathieu op 14 November 2014 in die Théâtre Sébastopol te Lille | |
Agtergrondinligting | |
Ook bekend as | Mimi, Sparrow van Avignon |
Gebore | 22 Julie 1946 Avignon |
Genres | Chanson, Pop standards |
Beroep(e) | Sangeres, uitgewer, outeur |
Jare aktief | 1962 – hede |
Etikette | Ariola Records, Metronome Records, Polydor, Atlantic Records, Capitol, Warner Music France, Columbia Records, Philips Records, Barclay Records |
Webwerf | mireillemathieu.com |
Mireille Mathieu (gebore 22 Julie 1946) is 'n Franse sangeres wat wêreldwye roem verwerf het met die meer as 1 200 liedjies wat sy in elf tale opgeneem het. Haar plateverkope word op tussen 125 en 150 miljoen geskat.