Miriam Hopkins

Miriam Hopkins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ellen Miriam Hopkins
Geboorte (1902-10-18)18 Oktober 1902
Sterfte 9 Oktober 1972 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Miriam Hopkins (18 Oktober 1902 – 9 Oktober 1972) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Trouble in Paradise (1932), Design for Living (1933), These Three (1936), en The Heiress (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne