Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mirrah Foulkes | |
![]() | |
Nasionaliteit | Australies |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mirrah Foulkes is 'n Australiese aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Animal Kingdom (2010) en in die televisiereekse Top of the Lake (2013) en The Crown (2016).