Mirza Ghulam Ahmad

Mirza Ghulam Ahmad
Mirza Ghulam Ahmad, ca. 1897.
Gebore(1835-02-13)13 Februarie 1835
Qadian, Sikh-ryk
Sterf26 Mei 1908 (op 73)
TitelStigter van die Ahmadiyya-beweging in Islam
OpvolgerHakeem Noor-ud-Din
EggenootHurmat Bibi
Nusrat Jahan Begum
KindersMirza Basheer-ud-Din Mahmood Ahmad
Mirza Bashir Ahmad
Mirza Sharif Ahmad
Mubarika Begum
Amatul Hafeez Begum
Ouer(s)Mirza Ghulam Murtaza (vader)
Chiragh Bibi (moeder)
GeloofIslam
Handtekening
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "opvolger"
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Persoon gebruik onbekende parameter "religie"

Mirza Ghulam Ahmad (13 Februarie 183526 Mei 1908; Oerdoe/Persies: مرزا غلام احمد) was 'n Indiese godsdienstige figuur. Hy staan bekend as die stigter van die Ahmadiyya Moslem-gemeenskap. Hy het beweer dat hy die Mahdi sowel as die Mujaddid van die 14de Islamitiese eeu was. M.a.w dat hy in die gelykheid van Jesus van Nasaret (mathīl-i'Isā) was.[1]

  1. "The Fourteenth-Century's Reformer / Mujaddid" Geargiveer 18 Mei 2017 op Wayback Machine, from the "Call of Islam", by Maulana Muhammad Ali

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne