Misha Collins

Misha Collins
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Misha Collins (gebore 20 Augustus 1974) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Girl, Interrupted (1999) en Karla (2006), en in die televisiereekse Supernatural (2005) en Divine: The Series (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne