Misrata, Misratah of Misurata (Arabies: مصراتة) is die derde grootste stad (naas Tripoli en Benghazi) in Libië. Die stad het 'n bevolking van sowat 550,000 mense in 2006 gehad.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.