Misti Traya | |
Geboorte | 23 September 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Misti Traya (gebore 23 September 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent In the Mix (2005) en in die televisiereekse Joan of Arcadia (2003), Living with Fran (2005), en How I Met Your Mother (2005).