Mitsubishi Ki-46

Mitsubishi Ki-46
'n Mitsubishi Ki-46-I in vlug.
Tipe Verkenningsvliegtuig
Vervaardiger Mitsubishi
Ontwerp deur Tomio Kubo
Nooiensvlug 1939
Status Enkele modelle nog in gebruik
Hoofgebruiker Japannese Leërlugmag

Die Mitsubishi Ki-46 is 'n tweemotorige verkenningsvliegtuig wat deur die Japannese Leër Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig se nooiensvlug is in November 1939 voltooi. In terme van aerodinamika en prestasie was die vliegtuig een van die bestes wat die Japannese Lugmag gebruik het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne