Mobutu Sese Seko | |
![]() Mobutu Sese Seko in 1983 | |
President van Zaïre
| |
Ampstermyn 27 Oktober 1971 – 16 Mei 1997 | |
Voorafgegaan deur | Homself (as President van die Demokratiese Republiek die Kongo) |
---|---|
Opgevolg deur | Laurent-Désiré Kabila (as President van die Demokratiese Republiek die Kongo) |
2de President van die Demokratiese Republiek die Kongo
| |
Ampstermyn 24 November 1965 – 27 Oktober 1971 | |
Voorafgegaan deur | Joseph Kasa-Vubu |
Opgevolg deur | Homself (as President van Zaïre) |
5de Voorsitter van die Organisasie vir Afrika-eenheid
| |
Ampstermyn 11 September 1967 – 14 September 1968 | |
Voorafgegaan deur | Haile Selassie |
Opgevolg deur | Houari Boumédiène |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Joseph-Désiré Mobutu 14 Oktober 1930 Lisala, Équateur, Belgies-Kongo (Demokratiese Republiek die Kongo) |
Sterf | 7 September 1997 (op 66) Rabat, Marokko |
Politieke party | Volksbeweging van die Rewolusie |
Eggenoot/-note | Marie-Antoinette Gbiatibwa Gogbe Yetene (1955–1977) Bobi Ladawa (1980–1997; sy dood) |
Kind(ers) | 16, waaronder Nzanga en Kongulu |
Alma mater | Universiteit van Dar es Salaam |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | ![]() ![]() ![]() |
Diens/Tak | ![]() ![]() ![]() |
Jare in diens | 1949–1997 |
Rang | Maarskalk (weermag) Admiraal (vloot) Opperbevelhebber (Militêr) |
Oorloë/Veldslae | Kongo-krisis Angolese Burgeroorlog Eerste Kongo-oorlog |
Mobutu Sese Seko Kuku Ngbendu Wa Za Banga (gebore Joseph-Desiré Mobutu; 14 Oktober 1930 tot 7 September 1997) was 'n Kongolese politikus en militêre offisier. Hy was vanaf 1965 tot 1997 die president (as synde 'n militêre diktator) van die Demokratiese Republiek van die Kongo (die land se naam word in 1971 na Zaïre verander) gewees. Hy was ook vanaf 1967 tot 1968 president van die Organisasie vir Afrika-eenheid gewees.