Modern Talking | |
---|---|
![]() Modern Talking in 2003 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Duitsland |
Genres | Pop, Disco |
Jare aktief | 1984 - 1987 1998 - 2003 |
Etikette | BMG, Hansa International |
Lede | Thomas Anders Dieter Bohlen |
Modern Talking was 'n Duitse elektropopduo bestaande uit die sanger Thomas Anders en die komponis en vervaardiger Dieter Bohlen.
Meer as 120 miljoen van hul albums is wêreldwyd verkoop voordat die twee sangers se paaie in 2003 geskei het.