Moersili III

Moersili III
Koning van die Hetiete
'n Uitgewiste rotsreliëf by Sirkeli Höyük wat vermoedelik van Moersili II is.
'n Uitgewiste rotsreliëf by Sirkeli Höyük wat vermoedelik van Moersili II is.
Bewind c. 1282-'75 v.C.
(middelchronologie)
Voorganger Moewatalli II
Opvolger Hattoesili III
Vader Moewatalli II
Familie Toedhalija IV (neef)

Moersili III, ook bekend as Oerhi-Teshoeb, was omstreeks 1282-'75 v.C. koning van die Hetitiese Ryk.[1]. Hy het sy vader, Moewatalli II, opgevolg en was die neef van koning Toedhalija IV.

  1. Kuhrt, Amélie (2020). The Ancient Near East: c.3000–330 BC, Volume One (in Engels). Routledge. p. 230. ISBN 978-1-136-75548-4.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne