Moersili II

Moersili II
Koning van die Hetiete
Die omvang van die Hetitiese Ryk gedurende die bewind van Moersili II.
Die omvang van die Hetitiese Ryk gedurende die bewind van Moersili II.
Bewind c. 1330-1295 v.C.
(middelchronologie)
Voorganger Arnoewanda II
Opvolger Moewatalli II
Vader Soeppiloelioema I
Moeder Henti

Moersili II was omstreeks 1330-1295 v.C. koning van die Hetitiese Ryk.[1]

Hy was die seun van koning Soeppiloelioema I, een van die magtigste heersers van die ryk, en koningin Henti, en die jonger broer van sy voorganger, Arnoewanda II. Hy het ook 'n suster en twee jonger broers, Telipinoe en Zannanza, gehad.

  1. Kuhrt, Amélie (2020). The Ancient Near East: c.3000–330 BC, Volume One (in Engels). Routledge. p. 230. ISBN 978-1-136-75548-4.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne