Moewatalli II | |
---|---|
Koning van die Hetiete | |
![]() 'n Uitbeelding van Moewatalli II op 'n reliëf by Sirkeli Höyük.
| |
Bewind | c. 1295-'82 v.C. (middelchronologie) |
Voorganger | Moersili II |
Opvolger | Moersili III |
Ouers | Moersili II Gassoelawija |
Gade | Tanoe-Hepa |
Kinders | Moersili III Oelmi-Teshoep |
Familie | Hattoesili III (broer) Toedhalija IV (nefie) |
Moewatalli II was omstreeks 1295-'82 v.C. koning van die Hetitiese Ryk.[1] Hy was die oudste seun van Moersili II en koningin Gassoelawija. Hy het verskeie sibbes gehad.