Moffat View | |
---|---|
Koördinate: 26°14′20″S 28°5′10″O / 26.23889°S 28.08611°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,43 km2 (0,17 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 918 |
• Digtheid | 4 460/km2 (11 600/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 23.3% |
• Indiërs/Asiërs | 9.3% |
• Bruin mense | 34.0% |
• Swart mense | 32.7% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 36.0% |
• Engels | 32.6% |
• Zoeloe | 8.9% |
• Xhosa | 4.4% |
• Ander | 18.1% |
Skakelkode | 011 |
Moffat View is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë, sowat 6 km suid van die stadsaal, noord van Suidheuwels en die Suidelike Klipriviersbergpad, oos van Regents Park en wes van Queenshaven Village en Elladoone.
Moffat View is een van sowat suidoostelike voorstede wat op die plaas Klipriviersberg aangelê is. Dis op 13 November 1946 geproklameer. Die naam is waarskynlik afgelei van die woonbuurt se nabyheid aan Moffatpark, so genoem ter herinnering aan John Abraham Moffat (1871–1941), 'n argitek wat talle van Johannesburg se vroeë geboue ontwerp het, maar blykbaar ook met grond gespekuleer het.[2]