Moira Harris

Moira Harris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Moira Jane Harris
Geboorte 20 Julie 1954 (1954-07-20) (70 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Moira Harris (gebore 20 Julie 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Of Mice and Men (1992), Tall Tale (1995), Breakdown (1997), en Terminator 3: Rise of the Machines (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne