Mokolorivier ook Mogolrivier, Mokolrivier, Sandrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Limpoporivier |
Monding | Limpoporivier |
Monding-hoogte | 795 m |
Stroomgebiedopp. | 7 616 km2 |
Koördinate: 23°13′49″S 27°43′10″O / 23.23028°S 27.71944°O |
Die Mokolorivier is 'n groot takrivier van die Limpoporivier naby Lephalale in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die opvanggebied van die Mokolo word op 7 616 km2 bereken.[1]