Molemole Plaaslike Munisipaliteit

Molemole
Kaart van Suid-Afrika wat Molemole in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Capricorn
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode LIM353
Burgemeester Raadslid Masilo Paya
Hoofstad Mogwadi (Dendron)
Grootste tale Noord-Sotho, Tsonga, Venda, Afrikaans[1]
Area 3 347 [1] km²  
Bevolking 108,321 (2011)[1]

Die Molemole Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Capricorn-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.

  1. 1,0 1,1 1,2 adrianfrith.com 2011-sensus

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne