Molibdeniet

Molibdeniet
 
Formule MoS2 
Nickel-Strunz (10) 2.EA.30  
Kleur swart, loodgrys 
Hardheid 1-1,5 (Mohs) 
Digtheid 4,62 – 4,73 [g/cm3][1] 
Kristalsisteem heksagonaal 
Ruimtegroep P6₃/mmc 
Strukturbericht-kode C7 
Eenheidsel a=315,0 pm c=1230,0 pm 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Molibdeniet is 'n mineraal met formule MoS2. Hierdie mineraal is die belangrikste bron van die element molibdeen en lewer ook renium.

Die mineraal word as twee politipes aangetref: 2H-Molibdeniet (volop) en 3R-Molibdeniet (seldsaam).

  1. "mindat 2746" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne