Molle

Molle
Tydperk: Priabonium–onlangs
Talpa europaea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Infraklas:
Orde:
Familie:
Talpidae

Die benaming mol word in die spreektaal vir drie verskillende soogdierfamilies gebruik: die egte molle (familie Talpidae) en die kruipmolle (familie Chrysochloridae) is insekte-eters wat tot die orde Insectivora behoort, terwyl die molrotte (familie Bathyergidae) knaagdiere (orde Rodentia) is.

Talpidae

Al hierdie diere lewe in ondergrondse tonnels en is of blind, of hul gesigsvermoë is swak ontwikkel, terwyl hulle goed aangepas is om ondergrondse gangstelsels te grawe. In Suid-Afrika word geen egte molle aangetref nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne