Molly Ringwald

Molly Ringwald
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Molly Kathleen Ringwald
Geboorte 18 Februarie 1968 (1968-02-18) (56 jaar oud)
Roseville, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Molly Ringwald (gebore 18 Februarie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sixteen Candles (1984), The Breakfast Club (1985), Pretty in Pink (1986), en For Keeps? (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne