Molly Shannon

Molly Shannon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Molly Helen Shannon
Geboorte 16 September 1964 (1964-09-16) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Molly Shannon (gebore 16 September 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Never Been Kissed (1999), Superstar (1999), en Scary Movie 4 (2006), en in die televisiereeks Will & Grace (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne