Monica Keena

Monica Keena
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 Mei 1979 (1979-05-25) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Monica Keena (gebore 25 Mei 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente While You Were Sleeping (1995), Crime + Punishment in Suburbia (2000), en Freddy vs. Jason (2003), en in die televisiereeks Dawson's Creek (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne