Monica Lewis

Monica Lewis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1922-05-05)5 Mei 1922
Sterfte 12 Junie 2015 (op 93)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Monica Lewis (5 Mei 1922 – 12 Junie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Strip (1951), Earthquake (1974), Airport '77 (1977), en The Concorde... Airport '79 (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne