Monsonia | |
---|---|
Monsonia emarginata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Geraniales |
Familie: | Geraniaceae |
Genus: | Monsonia L., (1767) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Boesmankers (Monsonia) is 'n genus van blomdraende plante in die Geraniaceae familie. Die genus is inheems aan Afrika en Asië.