Hierdie artikel handel oor die dorp in KwaZulu-Natal. Vir die rivier met dieselfde naam, sien Mooirivier (Tugela-sytak)
Mooirivier | |
---|---|
Mooirivier se treinstasie | |
Koördinate: 29°12′S 29°59′O / 29.200°S 29.983°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | uMgungundlovu |
Munisipaliteit | Mpofana |
Stigting | 1852 |
Regering | |
• Tipe | Deel van plaaslike munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 11,43 km2 (4,41 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 874 |
• Digtheid | 251/km2 (650/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 22.0% |
• Indiërs/Asiërs | 21.1% |
• Bruin mense | 4.3% |
• Swart mense | 51.7% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Engels | 48.7% |
• Zoeloe | 38.6% |
• Afrikaans | 5.4% |
• Ander | 6.4% |
Poskode (strate) | 3300 |
Poskode (posbusse) | 3300 |
Skakelkode | 033 |
Mooirivier (Engels: Mooi River) is 'n dorp en rivier in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie KwaZulu-Natal, tussen Howick en Estcourt.