Moonrise Kingdom | |
---|---|
Regisseur | Wes Anderson |
Draaiboek | Wes Anderson Roman Coppola |
Kinematografie | Robert Yeoman |
Redigeerder | Alexandre Desplat |
Ateljee | Indian Paintbrush American Empirical Pictures Moonrise |
Verspreider | Focus Features |
Uitgereik | 29 Junie 2012 |
Speeltyd | 1 uur 34 minute |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels |
Begroting | VS$ 16,000,000 |
Bruto wins | VS$ 68,264,022 |
IMDb-profiel |
Moonrise Kingdom is 'n rolprent deur Wes Anderson wat op 29 Junie 2012 vrygestel is.[1][2]