Morena Baccarin | |
Geboortenaam | Morena Silva de Vaz Setta Baccarin |
---|---|
Geboorte | 2 Junie 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Morena Baccarin (gebore 2 Junie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Serenity (2005), Deadpool (2016), en Deadpool 2 (2018), en in die televisiereeks V (2009).