Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Morgan Griffin | |
Geboorte | 4 Junie 1992 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Morgan Griffin (gebore 4 Junie 1992) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Accidents Happen (2009), Charlie & Boots (2009), Unbroken (2014), en San Andreas (2015).