Morgan Weisser

Morgan Weisser
Geboortenaam Morgan Weisser
Geboorte 12 Mei 1971 (1971-05-12) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Morgan Weisser (gebore 12 Mei 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Prayer of the Rollerboys (1990) en in die televisiereekse Quantum Leap (1989), The X-Files (1993), en Space: Above and Beyond (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne