Moritz Bleibtreu | |
![]() | |
Geboortenaam | Moritz Johann Bleibtreu |
---|---|
Geboorte | 13 Augustus 1971 |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Moritz Bleibtreu (gebore 13 Augustus 1971) is 'n Duitse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lola rennt (1998), In July (2000), The Experiment (2001), en The Elementary Particles (2006).