Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mort Mills | |
Geboortenaam | Mortimer Morris Kaplan |
---|---|
Geboorte | 11 Januarie 1919 |
Sterfte | 6 Junie 1993 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mort Mills (11 Januarie 1919 – 6 Junie 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Touch of Evil (1958), Psycho (1960), en Torn Curtain (1966), en in die televisiereeks Perry Mason (1957).