Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Morten Suurballe | |
![]() | |
Geboorte | 8 Maart 1955 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Morten Suurballe (gebore 8 Maart 1955) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Guilty (2018) en in die televisiereekse Unit 1 (2000), The Killing (2007), en Vikings (2013).