Setels in Mpumalanga se provinsiale wetgewer na die Mei 2019-verkiesing: ██ANC: 22 setels██EFF: 4 setels██DA: 3 setels██VF Plus: 1 setel
Die Mpumalanga Provinsiale Wetgewer is die primêre wetgewende liggaam van die Mpumalanga-provinsie. Dit het 'n eenkamersamestelling en verkies die premier en die provinsiale kabinet uit die lede van die leierparty of koalisie in die parlement.