Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Murray Hamilton | |
![]() | |
Geboorte | 24 Maart 1923 |
---|---|
Sterfte | 1 September 1986 (op 63) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Murray Hamilton (24 Maart 1923 – 1 September 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Anatomy of a Murder (1959), The Graduate (1967), Jaws (1975), en Jaws 2 (1978).