Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Murray Kinnell | |
Geboorte | 24 Julie 1889 |
---|---|
Sterfte | 11 Augustus 1954 (op 65) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Murray Kinnell (24 Julie 1889 – 11 Augustus 1954) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Public Enemy (1931), Cardinal Richelieu (1935), The Three Musketeers (1935), en Charlie Chan in Paris (1935).