Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Muse Watson | |
![]() | |
Geboorte | 20 Julie 1948 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Muse Watson (gebore 20 Julie 1948) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Something to Talk About (1995) en I Know What You Did Last Summer (1997), en in die televisiereekse NCIS (2003) en Prison Break (2005).