Nasionale roete N1 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL, Stad Kaapstad en Wes-Kaapse Provinsiale Regering | ||||
Lengte | 1 940 km (1 210 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | Buitengrachtstraat in Kaapstad | |||
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() | ||||
Noordpunt | A4 by Beitbrug op die Zimbabwiese grens | |||
Ligging | ||||
Stede | Kaapstad Bloemfontein Johannesburg Sandton Pretoria Polokwane | |||
Dorpe | Paarl Worcester Laingsburg Beaufort-Wes Richmond Hanover Colesberg Winburg Kroonstad Sasolburg (verby) Vanderbijlpark (verby) Bela-Bela (omseil) Modimolle (omseil) Mokopane (omseil) Louis Trichardt Musina | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die N1 is een van Suid-Afrika se 15 nasionale paaie. Dit is die belangrikste hoofpad in Suid-Afrika, want dit verbind al die hoofstede, nl. Pretoria, Johannesburg, Bloemfontein en Kaapstad. Die pad loop dus vanaf Kaapstad, tot by Beitbrug, wat die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe is.[1]
<ref>
tag; no text was provided for refs named transport.gov.za