Nasionale roete N11 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL | ||||
Lengte | 773 km (480 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | Botswanagrens by Groblersbrug | |||
![]() ![]() ![]() ![]() | ||||
Suidpunt | ![]() | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Mokopane Middelburg Ermelo Volksrust Newcastle Ladysmith | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die N11 is een van Suid-Afrika se 17 nasionale paaie. Hierdie nasionale pad gaan deur drie provinsies: KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. Daar is baie besienswaardighede op die roete.[1] Dit verbind die N3, KwaZulu-Natal met die Groblersbrug grenspos op die Botswanagrens. [2]