N18 (Suid-Afrika)

Nasionale roete N18 shield

Nasionale roete N18
Roete-inligting
Onderhou deur SANRAL
Lengte317 km (197 mi)
Belangrike aansluitings
Suidpunt N12 by Warrenton
  N14 by Vryburg
NoordpuntA1 aan die Botswanagrens naby Ramatlabama
Ligging
StedeVryburg
Mahikeng
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
N17R21

Die N18 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika. Die pad verbind Warrenton, Noord-Kaap, met die grenspos Ramatlabama, Noordwes. [1]

  1. (en) Falkner, John (Mei 2012). Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding (Report). Nasionale Departement van Vervoer. Archived from the original on 6 Junie 2014. https://web.archive.org/web/20140606100245/http://www.transport.gov.za/LinkClick.aspx?fileticket=5qOHvOI4KuY%3d. Besoek op 1 September 2014. 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne